Van die halwe stam van Manasse wat wes van die Jordaan gebly het, is daar 18 000 manne gestuur met die doel om Dawid koning te maak.