Van die stam van Sebulon was daar 50 000 ervare soldate. Hulle was gewapen en gereed vir die geveg, en heeltemal lojaal aan Dawid.