1 Kronieke 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag toe die Filistyne uitgaan om die gesneuweldes te plunder, vind hulle die lyke van Saul en sy seuns op Gilboaberg.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:5-10