1 Kronieke 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete in die Jisreëlvlakte sien dat hulle leër gevlug het en dat Saul en sy seuns dood is, het hulle hulle stede verlaat en gevlug. Die Filistyne het die stede beset en daar gaan woon.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:2-8