1 Kronieke 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het sy lyk gestroop van sy wapens en sy kop afgekap. Toe het hulle boodskappers deur die hele land van die Filistyne gestuur om die goeie nuus aan hulle afgode en die volk bekend te maak.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-14