Die Filistyne het Israel aangeval, en die manne van Israel moes vir die Filistyne wegvlug. Baie is teen die hange van die Gilboaberg doodgemaak.