1 Kronieke 9:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asel het ses seuns gehad, en hulle name was Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was Asel se seuns.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:38-44