1 Korintiërs 11:29-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Want as julle van die brood eet en uit die beker drink, eet en drink julle ’n oordeel oor julleself as julle nie die nodige respek teenoor Christus se liggaam betoon nie.

30. Dit is waarom daar baie swakkes en siekes onder julle is, en heelwat onder julle reeds oorlede is.

31. As ons onsself egter vooraf ondersoek, sal ons nie onder God se oordeel kom nie.

1 Korintiërs 11