1 Korintiërs 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, broers en susters, kom ek by julle volgende navraag, naamlik oor die gawes van die Gees. Ek wil hê julle moet hieroor goed ingelig wees sodat julle julle gawes reg sal gebruik.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-3