Julle weet hoe julle destyds toe julle nog ongelowiges was, onder die aantrekkingskrag van die verskillende afgode herwaarts en derwaarts rondgesleep is – en dit nogal deur beelde wat nie ’n woord kan praat nie!