1 Korintiërs 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want as julle van die brood eet en uit die beker drink, eet en drink julle ’n oordeel oor julleself as julle nie die nodige respek teenoor Christus se liggaam betoon nie.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:22-30