1 Konings 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar kan dit moontlik wees dat God op die aarde sou woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie. Wat nog te sê hierdie tempel wat ek vir U gebou het!

1 Konings 8

1 Konings 8:26-35