1 Konings 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog na my gebed en smeking, Here my God. Luister na die roepstem en die gebed wat u dienaar vandag tot U rig.

1 Konings 8

1 Konings 8:22-32