1 Konings 18:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, antwoord my! Antwoord my sodat hierdie volk kan erken dat U, Here, God is en dat dit U is wat hulle weer na U toe laat omdraai.”

1 Konings 18

1 Konings 18:31-40