1 Konings 18:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onmiddellik het daar vuur van die Here gekom en die offer verbrand, asook die hout, die klippe en die grond. Dit het selfs die water in die sloot opgedroog!

1 Konings 18

1 Konings 18:28-46