1 Konings 18:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die tyd van die aandoffer het die profeet Elia na die altaar toe gegaan en gebid: “Here, God van Abraham, Isak en Israel, wys tog vandag dat U God is in Israel en dat ek u dienaar is wat alles op u bevel gedoen het.

1 Konings 18

1 Konings 18:26-44