1 Konings 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ela seun van Baesa het in die 26ste regeringsjaar van koning Asa van Juda in Tirsa koning van Israel geword. Hy het twee jaar oor Israel geheers.

1 Konings 16

1 Konings 16:1-11