1 Konings 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oordeel van die Here oor Baesa en sy familie is deur die profeet Jehu seun van Ganani aangekondig. Dit was omdat Baesa gedoen het wat verkeerd was vir die Here: Hy het net soos die nageslag van Jerobeam die Here uitgetart. Boonop het hy Jerobeam se familie uitgemoor.

1 Konings 16

1 Konings 16:1-13