1 Konings 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simri, een van sy onderdane en bevelvoerder oor die helfte van die koninklike strydwaens, het teen hom saamgesweer. Op ’n dag het Ela dronk geword in die huis van Arsa, die opsigter van die paleis in Tirsa.

1 Konings 16

1 Konings 16:6-10