1 Konings 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom?” vra die farao hom. “Kom jy hier iets kort dat jy nou wil teruggaan?”“Nee, niks is verkeerd nie,” antwoord hy. “Maar laat my tog teruggaan.”

1 Konings 11

1 Konings 11:18-26