1 Konings 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hadad in Egipte hoor dat sowel Dawid as Joab, die opperbevelvoerder van sy leër, dood is, sê hy vir die farao: “Laat my gaan sodat ek na my eie land kan terugkeer.”

1 Konings 11

1 Konings 11:11-26