1 Konings 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het vir Hadad ’n seun, Genubat, in die wêreld gebring. Tagpenes het hom saam met die farao se eie kinders in die farao se paleis grootgemaak.

1 Konings 11

1 Konings 11:17-26