1 Konings 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het so baie van Hadad gehou dat hy sy skoonsuster, die suster van sy vrou koningin Tagpenes, vir hom as vrou gegee het.

1 Konings 11

1 Konings 11:16-21