1 Konings 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het ook Reson, seun van Eljada, en onderdaan van koning Hadad-Eser van Soba, aangehits om teen Salomo in opstand te kom. Reson het vir die koning gevlug.

1 Konings 11

1 Konings 11:21-29