Y'hoshua 20:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het יהוה met Y’hoshua gepraat en gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê: ‘Wys die stede van ontvlugting aan, waarvan Ek deur die diens van Moshe met julle gepraat het

3. sodat hy wat doodslag begaan het, wat enige persoon onopsetlik, sonder voorbedagde rade doodgemaak het, daarheen kan vlug en hulle sal vir julle dien as toevlugsoord vanweë die bloedwreker.

Y'hoshua 20