Y'hoshua 19:51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is die erfenisse wat El’azar, die priester, Y’hoshua, die seun van Nun en die familiehoofde van die stamme van die seuns van Yisra’el as erfenis uitgedeel het deur die lot, in Shiloh, voor die Teenwoordigheid van יהוה, by die ingang van die Tent van Ontmoeting. So het hulle klaar die land verdeel.

Y'hoshua 19

Y'hoshua 19:44-51