Y'hoshua 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat hy wat doodslag begaan het, wat enige persoon onopsetlik, sonder voorbedagde rade doodgemaak het, daarheen kan vlug en hulle sal vir julle dien as toevlugsoord vanweë die bloedwreker.

Y'hoshua 20

Y'hoshua 20:1-7