Y'hoshua 15:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanaf die top van die berg draai die grens na die fontein van die waters van Neftoag en loop aan na die stede van Berg `Efron; dan draai die grens na Ba’alah, dit is Kiryat-Ye’arim.

Y'hoshua 15

Y'hoshua 15:5-13