Y'hoshua 15:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan loop die grens op in die vallei van Ben-Hinnom na die suidelike hang van die Y’vusiete, dit is Yerushalayim; die grens loop op na die top van die berg wat voor die Vallei van Hinnom na die weste lê, wat aan die einde van die Vallei van Refa’im na die noorde is.

Y'hoshua 15

Y'hoshua 15:1-11