Y'hoshua 15:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die grens draai van Ba’alah af weswaarts weg na Berg Se’ir en aan na die hang van die berg Ye’arim aan die noorde, dit is K’salon en loop af na Beit-Shemesh en aan deur Timnah.

Y'hoshua 15

Y'hoshua 15:1-14