Yesha'yahu 51:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Word wakker, word wakker, staan op, Yerushalayim, jy wat uit die hand van יהוה die beker van Sy woede gedrink het; jy het die kelk van wankeling uitgedrink tot op die afsaksel.

Yesha'yahu 51

Yesha'yahu 51:8-20