Yesha'yahu 51:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is nie een tussen al die seuns waaraan sy geboorte gegee het om haar te lei nie; ook nie een tussen al die seuns wat sy grootgemaak het om haar aan die hand te vat nie.

Yesha'yahu 51

Yesha'yahu 51:13-20