Yesha'yahu 51:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het My woorde in jou mond gelê en jou met die skaduwee van My hand bedek, om die hemel vas te stel, die aarde te vestig en aan Tziyon te sê: ‘Jy is My volk!’

Yesha'yahu 51

Yesha'yahu 51:7-23