Rigters 9:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Avimelekh en die groep wat by hom was, ingestorm en gaan staan by die ingang van die stadspoort; die ander twee groepe het almal wat in die veld was, bestorm en hulle verslaan.

Rigters 9

Rigters 9:42-52