Rigters 9:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avimelekh het daardie hele dag teen die stad geveg en die stad ingeneem en die mense wat daarin was, doodgemaak; toe het hy die stad afgebreek en dit met sout besaai.

Rigters 9

Rigters 9:36-49