Rigters 9:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het sy manne gevat en hulle in drie groepe verdeel en in die veld lê en wag; toe hy sien dat die mense uit die stad uitkom, staan hy op teen hulle en verslaan hulle.

Rigters 9

Rigters 9:40-45