Rigters 7:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Gid’on: “Die manne wat by jou is, is te veel vir My om Midyan in hulle hand te gee, want Yisra’el sal roem deur te sê: ‘My eie krag het my bevry.’

Rigters 7

Rigters 7:1-12