Rigters 7:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kom daarom, verklaar ten aanhore van die manne en sê: ‘Wie ook al bang is en bewe, laat hulle teruggaan en wegdraai van die berg Gil’ad af.’” Twee en twintig duisend manne het teruggegaan, maar tien duisend het oorgebly.

Rigters 7

Rigters 7:2-6