Rigters 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yeruba’al, (dit is Gid’on) en al die manne wat by hom was, vroeg opgestaan en langs `Ein-Harod gekamp en die kamp van Midyan was aan hulle noordekant by die heuwel Moreh, in die vallei.

Rigters 7

Rigters 7:1-9