21. Hulle was bang vir die woede op Sy gesig en die toorn in Sy verstand, wil en emosie; Sy woorde is sagter as olie, tog so skerp soos die punt van ’n spies.1 Kef 5:7
22. Werp jou bekommernisse op יהוה en Hy sal vir jou sorg; Hy sal nooit dat die regverdige behoefte het nie,
23. maar U, o God, sal manne van bloed en bedrog laat afgaan in die put van vernietiging; hulle sal nie hulle lewens uitleef nie, maar ék vertrou in U.