maar U, o God, sal manne van bloed en bedrog laat afgaan in die put van vernietiging; hulle sal nie hulle lewens uitleef nie, maar ék vertrou in U.