Psalms 46:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: van die seuns van Korag, met sopraanstemme, ’n lied. 2 God is ons Skuilplek en Sterkte; ’n baie Teenwoordige Hulp in moeilikheid.

2. U was nog altyd by ons; daarom sal ons nie vrees as die aarde geskud word en die berge in die diepte van die see afgeskud word nie;

Psalms 46