Vir die musiekleier: ’n gedig van die seuns van Korag, met instrumentale musiek. 2 Al die volke, klap julle hande! Skreeu dit uit tot God met ’n klank van triomferende vreugde,