Psalms 46:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: van die seuns van Korag, met sopraanstemme, ’n lied. 2 God is ons Skuilplek en Sterkte; ’n baie Teenwoordige Hulp in moeilikheid.

Psalms 46

Psalms 46:1-2