Openbaring 21:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Een van die sewe engele wat die sewe flesse vol van die sewe laaste plae gehad het, het gekom en met my gepraat en gesê: “Kom, ek sal jou die bruid wys, die vrou van die Lam.”

Openbaring 21

Openbaring 21:8-15