Openbaring 21:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die wat vrees het, die wat nie vertrou nie, die bose, die wat besoedel is, moordenaars, towenaars, seksuele oortreders, afgodaanbidders en alle leuenaars, se deel is in die meer, wat met vuur en swael brand, wat die tweede dood is.”Yeg 40-48

Openbaring 21

Openbaring 21:1-15