Openbaring 21:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het my in die gees gedra na ’n groot, hoë berg en vir my die stad gewys, die afgesonderde Yerushalayim, wat uit die hemel vanaf die Teenwoordigheid van God afkom.

Openbaring 21

Openbaring 21:1-13