Numeri 36:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hulle nou trou met enige van die seuns uit die ander stamme van die seuns van Yisra’el, dan word hulle erfenis van ons vaders se erfenis af weggevat en bygesit by die erfenis van die stam waarin hulle trou; so sal dit weggevat word uit die erfdeel wat vir ons deur die lot aangewys is.

Numeri 36

Numeri 36:1-12