Numeri 36:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en gesê: “יהוה het aan my meester, Moshe, bevel gegee om die land deur die lot as erfenis aan die seuns van Yisra’el te gee en my meester is deur יהוה beveel om die erfenis van ons broer Tz’lof ’gad aan sy dogters te gee.

Numeri 36

Numeri 36:1-4