Numeri 36:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die jubeljaar vir die seuns van Yisra’el aanbreek, dan word hulle erfenis bygevoeg by die erfenis van die stam waarin hulle getrou het; so sal hulle erfenis dan weggevat word van die erfenis van ons vaders se stam.”

Numeri 36

Numeri 36:1-13